Die Gestewelde Kat


Regular price R 85.00
Tax included.
Die Gestewelde Kat

Hierdie legendariese verhaal vertel die storie van ‘n merkwaardige kat, Die Gestewelde Kat.

Die Gestewelde Kat storieboeke is wyd bekend en een van die mees popul,re karakters van alle tye te danke aan sy skelm streke en vreeslose dapperheid.

‘n Sterwende meulenaar verdeel sy karige besittings tussen sy seuns,waar hy slegs sy geliefde Gestewelde Kat vir sy jongste seun los.

Aanvanklik was hy teleurgestel in sy vierbeen vriend, maar Corin ontdek binnekort dat die hy geen normale katjie is nie. In teen deel begin hy aan ‘n skitterende plan te werk omdie koning se huns en die prinses sehart vir sy nuwe eienaar oor te wen.

Related Products


Spin to win Spinner icon